Home

Beeste site van Goosen Beeste op Schweizer Reneke, die data word gestoor. Rekords word gehou van die beeste wanneer hul water kom drink, siekte toestande, enttings program, dekkings en kalf rekords.

Meer inligting hoe als werk beskikbaar by Danie Goosen – 0731688194